Anthrax (musiekgroep)

Anthrax
Anthrax by Rockavaria in 2016
GenresHeavy metal, thrash metal
AssosiasiesMetallica
Webwerfanthrax.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Anthrax is 'n Amerikaanse heavy metal musiekgroep vanaf New York Stad, gestig in 1981 deur kitaarpseler Scott Ian en baskitaarspeler Dan Lilker. Die groep is deel van die thrash metal heavy metal groepe vanaf die 1980s en is een van die "Groot Vier" thrash metal groepe saam met Metallica, Megadeth, en Slayer.[1] Die groep het al 11 ateljeealbums gemaak, met oor die 10 miljoen album verkope.

  1. "The A-Z of Anthrax" (in Engels). loudersound.com. 28 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 18 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search